null Skip to main content

✨ Buy more, save 5% Ends

Kinkels in die Kabel

Kinkels in die Kabel

$9.22
New condition
(No reviews yet) Write a Review
Physical book delivery

Shipping calculated at checkout.

Estimated delivery
Adding to cart… The item has been added
Product Details
Author:
Sanna Van der Walt
Publisher:
Kwarts Publishers
Publication Date:
Mar 05, 2020
Number of pages:
105 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1776056280
ISBN-13:
9781776056286

Overview

"Jong, ek gaan sommer met die deur in die huis val. Die rede hoekom ek hier is gaan oor dinge wat ons in ons studentedae aangevang het en nou geboemerang het." "Hoe nou?" vra Ruan uit die veld geslaan."Ek weet nie of jy nog kan onthou van die eerstejaartjie wat met haar ontgroening met jou 'getrou' het nie?" vra Johan. "Ja, die stil stemmige enetjie. Dit was nogal 'n ding en baie prettig," lag Ruan. "Kan jy nog die troue onthou?" vra Johan. "Vaagweg lui daar 'n klokkie want ek het nooit ingestem nie behalwe die een keer, want sy was een van die mooiste meisies en in 'n ander klas as die ander meisies," lag Ruan. "Jy was lekker gekoring en toe word ek sommer nadergetrek om dit na 'n werklike troue te laat lyk," verduidelik Johan. "Jy was maar net so lekker gekuier," lag Ruan kliphard."Wel, sy en jy is toe per ongeluk werklik deur my getroud," antwoord Johan versigtig...Hoe sal jy voel as jy skielik uitvind jy is eintlik getroud wanneer jy veronderstel was om jou droom te gaan uitleef oorsee? Het jy ook ondeurdagte dinge in jou jongdae gedoen wat later kinkels in jou lewe veroorsaak het?

Reviews

0 Reviews

Write a Review

No reviews yet.

Share your experience and help another reader choose their next book.

Discover your next great book

Get new releases, reader favourites, and special offers delivered to your inbox.