Overview
Die lyk van Ernst Richter spoel oop in die duine anderkant Parklands - die Ernst Richter, baas van die omstrede Alibi.co.za, wat 'n maand gelede verdwyn het. Die saak sukkel; boonop het Griessel weer aan die suip gegaan en is Cupido verlief. Dan begin 'n jong wynboer bieg voor 'n advokaat in Kaapstad en keer die hele saak op sy kop . . ."
- | Author: Deon Meyer
- | Publisher: Human & Rosseau
- | Publication Date: Mar 06, 2015
- | Number of Pages: 416 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 0798171146
- | ISBN-13: 9780798171144