null Skip to main content

✨ Buy more, save 5% Ends

Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid (Afrikaans Edition)

Breek Familievloeke: Eis Jou Vryheid (Afrikaans Edition)

$12.67
New condition
(No reviews yet) Write a Review
Physical book delivery

Shipping calculated at checkout.

Estimated delivery
Adding to cart… The item has been added
Product Details
Author:
Gabriel Agbo
Publisher:
CreateSpace Independent Publishing Platform
Publication Date:
Mar 08, 2017
Number of pages:
142 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1544213158
ISBN-13:
9781544213156

Overview

Die meeste mense glo dat wanneer hulle Christus in hul lewe aanvaar het dat alle vloeke teen hulle afgehandel en gebreek is. Dit is wel korrek, maar kom ons kyk na Josua, die opvolger van Moses. Die land was aan hom beloof, maar hy moes nog steeds die land binnegaan en vir dit veg. Dit geld ook vir ons vandag, want die Woord s? in Matteus 11:12 dat die koninkryk van God besig is om pad oop te breek en mense wat al hulle kragte daarop toespits, maak dit hulle eie. Soos ons sal uitvind gedurende hierdie studie, is daar sekere stappe wat deur paar mense, wie vloek teen hulle bloedlyn gebring het, gevolg moet word. Dit moet afgehandel word voordat hulle heeltemal vry kan wees om die roeping van God op hul lewe te kan vervul. Eerwaardige Agbo demonstreer dat hy baie tyd aan hierdie studie en onderwerp gewy het en wil slegs die waarheid aanbied. Die meeste mense vermy die onderwerp van familievloeke en sou eerder nie daaraan blootgestel word nie. Ons was aangeraak en gese?n deur die kragtige gebed aan die einde van die boek en kan hierdie man van God vir enige kerk of organisasie aanbeveel om oor hierdie onderwerp te praat.
  • | Author: Gabriel Agbo
  • | Publisher: CreateSpace Independent Publishing Platform
  • | Publication Date: Mar 08, 2017
  • | Number of Pages: 142 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1544213158
  • | ISBN-13: 9781544213156

Categories

Paperback

Reviews

0 Reviews

Write a Review

No reviews yet.

Share your experience and help another reader choose their next book.

Discover your next great book

Get new releases, reader favourites, and special offers delivered to your inbox.