null Skip to main content

✨ Buy more, save 5% Ends

Die Uhuru Kode

Die Uhuru Kode

$18.94
(No reviews yet) Write a Review
Physical book delivery

Shipping calculated at checkout.

Estimated delivery
Adding to cart… The item has been added
Product Details
Author:
Steven Van Wyk
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
Mar 11, 2022
Number of pages:
416 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798394787690

Overview

Suid-Afrika in die nabye toekoms.Die politieke situasie in die land is soos 'n bom wat tyd en plek soek om te ontplof. Die situasie word verder aangestook deur Lucky Zuberi, die leier van die amptelike opposisie leier in Suid Afrika wat sy volgelinge aanhits om die witmense in die land uit te roei. Volgens hom is ware vryheid slegs moontlik sonder die witman en hy verkondig dit in sy toesprake.Plaas aanvalle neem toe en die moorde daaraan gekoppel is baie wreed.ʼn Regse groep, die Wit Weerstand Beweging (WWB), vermoor Lucky Zuberi. Die evangelie wat Zuberi verkondig het toe hy nog gelewe het, het nou die evangelie geword wat sy volgelinge nou vuriglik verkondig.Sy evangelie was duidelik en eenvoudig. "Maak dood die wit man."Dit veroorsaak 'n oop jagseisoen op alle wit mense in Suid-Afrika wat inderhaas moet vlug.Schalk Scheepers, ʼn welbekende argitek wat ʼn plaasaanval oorleef het, vlug met sy familie en skuil in grotte naby die grens van Lesotho in die Vrystaat. Schalk raak betrokke by die UWB (Uhuru Weerstand Beweging).


  • | Author: Steven Van Wyk
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: Mar 11, 2022
  • | Number of Pages: 416 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798394787690

Reviews

0 Reviews

Write a Review

No reviews yet.

Share your experience and help another reader choose their next book.

Discover your next great book

Get new releases, reader favourites, and special offers delivered to your inbox.