null Skip to main content

✨ Buy more, save 5% Ends

Nikkie

Nikkie

$11.18
(No reviews yet) Write a Review
Physical book delivery

Shipping calculated at checkout.

Estimated delivery
Adding to cart… The item has been added
Product Details
Author:
Charmaine Cloete
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
Oct 13, 2023
Number of pages:
130 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798864253175

Overview

Nikkie Hoffman is 'n wilde warrelwind meisiekind wat Namakwaland vir Kaapstad verruil. Elke handeling van haar kant is op die basis van vertroue. Niemand kry dit reg om daardie gevoel aanhoudend by haar te laat tuisbly nie. Eens op 'n tyd was haar lewe hemel op aarde; maar daardie wêreld het verbrokkel met die ontydige dood van haar moeder toe sy nog 'n kind was. Soos sy ouer word, het sy besef daar is 'n baie groot raaisel rondom haar moeder se dood. Sy deel 'n huis met die gevaarlik aantreklike, skatryk en boonop sexy, Marc Ramsey. Enige normale warmbloedige vrou met oë in haar kop weet watse vangs hy is. Nikkie probeer skanse om haar bou, maar Marc is 'n man op 'n missie om agter haar maskers die ware persoon te vind. Hy besef gou alles omtrent haar handelinge gaan oor vertroue en hy is bereid om haar ruimte en tyd gee; maar 'n gevaarlike man wil haar maskers aftrek om haar bloot te lê. Marc dring deur haar skerms en ontdek háár waarheid. Nikkie Hoffman; as vrou baklei sy teen haar gevoelens, terwyl Marc Ramsey weet Nikkie is sy hart se ander helfte.


  • | Author: Charmaine Cloete
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: Oct 13, 2023
  • | Number of Pages: 130 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798864253175

Reviews

0 Reviews

Write a Review

No reviews yet.

Share your experience and help another reader choose their next book.

Discover your next great book

Get new releases, reader favourites, and special offers delivered to your inbox.