null Skip to main content

✨ Buy more, save 5% Ends

Die Wonderbaarlike Krag Van Seën (Afrikaans Edition)

Die Wonderbaarlike Krag Van Seën (Afrikaans Edition)

$11.13
New condition
(No reviews yet) Write a Review
Physical book delivery

Shipping calculated at checkout.

Estimated delivery
Adding to cart… The item has been added
Product Details
Author:
Richard Brunton
Publisher:
Richard Brunton Ministries
Publication Date:
Mar 23, 2022
Number of pages:
92 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback/Religion
ISBN-10:
0473624931
ISBN-13:
9780473624934

Overview

Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ? situasie te verklaar. Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ? situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê. Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk. Ontdek in hierdie boekie hoe seën werk en leer om diegene te seën wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seën jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self. Jy kan jou wêreld verander.


  • | Author: Richard Brunton
  • | Publisher: Richard Brunton Ministries
  • | Publication Date: Mar 23, 2022
  • | Number of Pages: 92 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback/Religion
  • | ISBN-10: 0473624931
  • | ISBN-13: 9780473624934

Reviews

0 Reviews

Write a Review

No reviews yet.

Share your experience and help another reader choose their next book.

Discover your next great book

Get new releases, reader favourites, and special offers delivered to your inbox.