Sale Now on! Extra 5% off Sitewide

Die Krag Van Middernag Gebed (Afrikaans Edition)

CreateSpace Independent Publishing Platform
SKU:
9781540517463
|
ISBN13:
9781540517463
$20.10
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Hierdie boek, 'Die Krag van Middernag Gebed', sal beslis een van die omvattendste en kragtigste boeke oor geestelike oorlogvoering wees. Die titel-keuse kom van n rykdom van ervaring, skrikwekkende getuienisse en belydenisse, en n deeglike studie van die woord van God. Dit is inderdaad n baie ryk en goed nagevorste werk. Dit is deur menigte as n ongelooflike boek beskryf. In hierdie boek sal jy leer van die enorme, maar nie ten volle benut, geestelike krag wat in die gebede wat tussen 11:00nm en 3:00vm gebid word le. Weet jy genoeg van die eksplosiewe mag van lofprysing, gebed en vas? Weet jy watter rolle die engele van God, die Gees van God en die vuur van God in ons oorlog teen die koninkryk van duisternis speel? Jy sal ook lees van die kolossale, vernietigende impak wat die naam en bloed van Jesus in Satan se koninkryk het - direk uit die monde van voormalige okkult meesters. Wat gebeur wanneer Satan en sy demone in kontak kom met die twee kragtigste elemente in die heelal? Waarom het Satan gedurende n vergadering uit sy stoel uit geval omdat die naam van Jesus genoem was? Weet jy van die vyand se oorlog strategiee teen die kerk, Christene en predikante? Hoe breek hy predikante van die evangelie af of nog erger, hoe vermoor hy hulle soms? Wie is die agente van die donker koninkryk in die kerk? Watter rol moet die gebedstryders speel? Wat is die belang van die koninkryk van Satan in menslike vlees en bloed? Hoekom moet mense geoffer word in die okkult wereld? Jy sal oor verskeie verhale van voormalige agente van Satan, en selfs van die media, lees oor die opoffering van mense en ander skrikwekkende gebruike wat nie gepubliseer mag word nie. Waarom sal n vrou die oe van n kruipende baba verwyder, haar slag, met die baba se gehuil en gekreun in haar ore, en dan die baba eet? Wat doen die okkult met seks? Kan bose geeste, verbonde en vloeke deur seks oorgedra word?
  • | Author: Gabriel Agbo
  • | Publisher: CreateSpace Independent Publishing Platform
  • | Publication Date: Nov 21, 2016
  • | Number of Pages: 222 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1540517462
  • | ISBN-13: 9781540517463
Author:
Gabriel Agbo
Publisher:
CreateSpace Independent Publishing Platform
Publication Date:
Nov 21, 2016
Number of pages:
222 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1540517462
ISBN-13:
9781540517463