Hoe Ek Die Wêreld Sien (Hoe Ek Die Wêreld Sien 1) (Afrikaans Edition)

Independently published
SKU:
9781661848651
|
ISBN13:
9781661848651
$30.45
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Ons weet almal hoe belangrik onderwys is om ons kennis te verbeter en dit is hoekom ek hierdie boek geskryf het van hoe ek die Wêreld sien, nie net kan dit 'n intelligente persoon help om iemand se lewe te red nie, maar dit sal verseker jou in staat los om iemand anders se lewe te red wie weet dalk selfs joune ook eendag vir die wete oor al die feite in die wêreld.Kennis is krag en dit is iets wat elke persoon begeer, want as jy die krag van kennis het om dinge te weet wat ander nie van weet nie, sal hulle beslis begin om jou vrae te vra en om daardie kennis te deel met die wêreld is iets wat die wêreld gaan verander .In hierdie nie-fiktiewe boek deel ek 12 warm onderwerpe wat jou gedagtes gaan weg blaas sonder om 'n kans te kry om jou oë te knip! Die wêreld is perfek, maar wat die wêreld nodig het, is 'n kunstenaar om dit 'n meesterstuk te maak en net die oog kan sien hoe dit verander omrede ons die wêreld skep soos hoe ons dit wil hê.Dit is hoe alles 'n impak op die wêreld maak deur te lees, te sien, te luister en hoe ons oor dit praat in 'n manier wat nie eens die oog kan raak sien nie, want die is my meesterstuk!


  • | Author: Bianca de Lange
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: Jul 02, 2019
  • | Number of Pages: 152 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1661848656
  • | ISBN-13: 9781661848651
Author:
Bianca de Lange
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
Jul 02, 2019
Number of pages:
152 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1661848656
ISBN-13:
9781661848651