Drome kan waar word

SKU:
9781928372615
|
ISBN13:
9781928372615
$15.36
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Sheree Stiler is 'n sewentien jarige Christen meisie wat in Suid-Afrika woon. Sy het sewe maande tevore haar beste vriend Ricardo in 'n skietongeluk verloor. Soos met enige sewentien jarige, het sy groot drome. Sy wil ? boek skyf, sy wil vir Wizard ('n Bekende seunsgroep wat sing en in London bly) liedjies skryf, sy wil eendag heer eie hotel oopmaak en dan met haar ware man trou. Met Seëninge in haar lewe word al haar drome verwesenlik en sy skryf ? boek, Wizard nooi haar om na hulle te kom om liedjies te skryf, sy maak haar hotel oop in London en sy raak verlief. Maar Sheree het 'n geheimsinnige droom ook gehad. ? Droom wat geen mens in haar lewe van geweet het nie. Word hierdie droom ook waar? Drome kan waar word, is 'n Christelike roman wat handel oor Drome, hoe enige meisie kan droom en dat dit vervul kan word met geloof.


  • | Author: Edna Cane Swannepoel
  • | Publisher: Mecs Publishing
  • | Publication Date: Jan 06, 2024
  • | Number of Pages: NA pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1928372619
  • | ISBN-13: 9781928372615
Author:
Asunción Marrero
Publisher:
Beatriz Giovanna Ramirez - Editora Bgr
Publication Date:
Jul 02, 2024
Number of pages:
NA pages
Language:
Spanish
Binding:
Paperback
ISBN-10:
841288552X
ISBN-13:
9788412885521