Haar Verborge Noodlot

Malherbe Uitgewers
SKU:
9781991455079
|
ISBN13:
9781991455079
$12.48
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Dihana Swanepoel skraap uiteindelik genoeg moed bymekaar om uit 'n gewelddadige huwelik te stap. Terug in haar tuisdorp en tussen goeie vriende, vind sy weer vrede. Tot Jonathan haar opspoor en haar nuutgevonde vrede van vooraf versteur. Net toe sy dink sy is nou finaal ontslae van Jonathan, kry sy 'n ontstellende oproep van Johanthan se prokureur. Sy is die voog van Lexi, 'n sestienjarige dogter wat wees gelaat is uit Jonathan se vorige verhouding. Vasberade om Lexi op te spoor nadat sy geheimsinnig verdwyn het, begin Dihana 'n intense soektog wat haar lewe omvêrwerp. Sy staar haar eie demone in die gesig, insluitend die pynlike herinneringe aan haar mislukte huwelik. Ondanks hierdie uitdagings, bly Dihana vasberade en mobiliseer hulp van haar gemeenskap en familie. Haar ontmoeting met Lexi is emosioneel en hartverskeurend, wat lei tot 'n dieper begrip en 'n sterk verbintenis tussen hulle. Dihana se reis is 'n verhaal van hoop, vergifnis, en die krag van familiebande, terwyl sy streef om 'n veilige en gelukkige toekoms vir Lexi te verseker.


  • | Author: Leandra Pekeur
  • | Publisher: Malherbe Uitgewers
  • | Publication Date: Jul 28, 2024
  • | Number of Pages: 90 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-10: 1991455070
  • | ISBN-13: 9781991455079
Author:
Leandra Pekeur
Publisher:
Malherbe Uitgewers
Publication Date:
Jul 28, 2024
Number of pages:
90 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-10:
1991455070
ISBN-13:
9781991455079