As mure kon praatwat sou hulle sêwat sou hul fluistersou hul taal universeeldalk geheime deelof sou hulle verwronge V E R H A L Evan die lewe vertel refrein ons woordewat gebede saamvlegkyk hul ook na die sterrevoor hulle drome vasheg as mure kon praatwat sou hul sêwat sou hul fluisterdalk weet hullevan die liefdewaarvan die mensnog moet leer.