Wie is slimmer - 'n kriek of 'n slang? Ontmoet Krisjan Kriek, die kordaat kriek met groot idees, en Sebastiaan, die slang wat dink hy's die slimste op die plaas! Hierdie storie gaan oor allerhande mal weddenskappe en streke - van wegkruipertjie in die huis, swemmery in die eendedam, tot 'n gomvalletjie-uitdaging wat maar 'n taai gedoente afgee. En kan julle glo? 'n Slang wat 'n klein kuikentjie uit 'n muisgat red! Wie wen die groot toets van slimheid? Kan Krisjan en Sebastiaan leer om vriende te wees, of bly hulle teenstanders? Hierdie storie is vol lawwe oomblikke, groot avonture, en natuurlik, hope pret! Maak gereed vir 'n boek wat jou laat lag en jou oë groot laat rek! Jy gaan dalk net jou nuwe gunsteling-karakter ontmoet.
- | Author: Petro Pieterse
- | Publisher: Malherbe Uitgewers
- | Publication Date: Jan 24, 2025
- | Number of Pages: 00082 pages
- | Binding: Paperback or Softback
- | ISBN-10: 1991455569
- | ISBN-13: 9781991455567
- Author:
- Petro Pieterse
- Publisher:
- Malherbe Uitgewers
- Publication Date:
- Jan 24, 2025
- Number of pages:
- 00082 pages
- Binding:
- Paperback or Softback
- ISBN-10:
- 1991455569
- ISBN-13:
- 9781991455567