Sweepslag van die Liefde

Malherbe Uitgewers
SKU:
9781991455932
|
ISBN13:
9781991455932
$15.78
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Werner Botha word Duitsland toe verplaas deur sy werk. Sy vrou Kendra en hul dogtertjie Kari gaan saam.Oornag is hulle vreemdelinge in 'n land waar hulle nie eers die taal verstaan nie. Vir Werner is dit nie'n probleem nie, want hy word deur sy werk na verskeie ander lande gestuur en is byna nooit by die huis nie. Kendra en Kari kry baie swaar, maar leer vinnig die taal aan. Kari is so gelukkig om binne die eerste week'n maatjie te maak, Sven, van wie die mamma oorlede is aan kanker. Die twee raak onafskeidbaar. Kendra is'n regte voorslag vrou en terwyl haar man weg is maak sy hulle dogter alleen groot in die vreemde land.Steeds is sy baie lief vir haar man en dra hom op die hande die tye wat hy wel by die huis is. Haar lugkasteel stort in duie as sy 'n stemnota van 'n vriendin in Suid-Afrika ontvang waarin die haarvertel dat sy en haar man al jare 'n verhouding het. Dit is net die begin van Kendra se stryd. Die houewat die liefde aan haar uitdeel, word net al hoe seerder. Hoeveel kan een vrou verdra?Hoe ver sal Werner haar dryf?En sal sy hierdie stryd oorleef?


  • | Author: Marsofine Krynauw
  • | Publisher: Malherbe Uitgewers
  • | Publication Date: Apr 12, 2025
  • | Number of Pages: 00268 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-10: 1991455933
  • | ISBN-13: 9781991455932
Author:
Marsofine Krynauw
Publisher:
Malherbe Uitgewers
Publication Date:
Apr 12, 2025
Number of pages:
00268 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-10:
1991455933
ISBN-13:
9781991455932