Die Avonture van Katlina

Malherbe Uitgewers
SKU:
9781991455987
|
ISBN13:
9781991455987
$12.05
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Maak gereed om saam met Felina die wêreld van die buitengewone te betree In hierdie unieke versameling van 14 kortverhale volg ons die avonture van Felina - 'n pikswart kat met geheime vermoëns en 'n hart vol wysheid. Saam met haar jong metgesel, Klaas, betree hulle 'n wêreld vol raaisels, vriendskappe, boelies, geheime grotte en selfs 'n begraafplaas met 'n diep verborgen waarheid. Felina is nie sommer net 'n troeteldier nie - sy kan spel, tel, tik en selfs die diepste emosies aanvoel. Elke storie neem jong lesers op 'n reis van ontdekking, empatie en die mag van onwaarskynlike vriendskap. Hierdie boek is ideaal vir kinders én jongmense wat hou van avontuur, misterie en karakters wat die hart aanraak.


  • | Author: Hennie Du Toit
  • | Publisher: Malherbe Uitgewers
  • | Publication Date: Jul 24, 2025
  • | Number of Pages: 96 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-10: 1991455984
  • | ISBN-13: 9781991455987
Author:
Hennie Du Toit
Publisher:
Malherbe Uitgewers
Publication Date:
Jul 24, 2025
Number of pages:
96 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-10:
1991455984
ISBN-13:
9781991455987