Ver Paaie

Independently published
SKU:
9798324252250
|
ISBN13:
9798324252250
$13.77
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Die dag toe Johan en sy maats by die rivier gaan piekniek hou het, kon hy nooit raai wat alles daar sou gebeur nie. Na daardie dag was die lewe nooit weer dieselfde vir hom nie. Maande lank was hy in die hospitaal en het hy sy beste vriend verloor. Die lewe het vir hom 'n groot nagmerrie geword! Hy moes leer om aan te pas by die lewe in 'n rolstoel - iets wat hom woedend gemaak het. Hy is bitter omdat hy so afhanklik van ander mense is. Hy glo dat sy lewe nou in 'n doodloopstraat beland het en dat daar niks goeds daarvan kan kom nie. Toe sterf sy oupa en laat hy 'n horlosie agter. Vir een of ander rede begin Johan dink dat hierdie horlosie glad nie so doodgewoon is nie, maar sy ouers neem hom nie ernstig nie - hulle spot selfs met hom daaroor! Sal Johan ooit weer kan loop? Sal sy boesemvriend nie tóg die verlede agterlaat en weer vir hom kom kuier nie? En sal sy vriendin, vir wie hy so lief is, hom ooit raaksien? Dit is vrae wat hom pla, sal die horlosie dalk antwoorde bring.


  • | Author: Martha Poller
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: Apr 28, 2024
  • | Number of Pages: 156 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798324252250
Author:
Martha Poller
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
Apr 28, 2024
Number of pages:
156 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798324252250