Mis oor die See II: Die Ontknoping

Independently published
SKU:
9798326804471
|
ISBN13:
9798326804471
$12.31
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Dis vyf jaar later en Fanie word heeltemal gesond en boer steeds op La Bri. Teuns en Celia is getroud en woon op La Bri. Annet se boetiek floreer. Fanie Malherbe is inderdaad 'n gelukkige man. Dis vir niemand 'n geheim dat Ferdie sy oupa se oogappel is nie en Fanie is ingenome dat Ferdie landbou studeer op Stellenbosch. Nadat Marius graad gevang het, besluit hy om op Teuns se plasie net langs La Bri te kom boer. Ou Trappies kom natuurlik saam en die twee se love-hate verhouding staan sterk. Marius en Annet het trouplanne, maar Annet voel haar boetiek het nog te veel aandag nodig.Celia het die huishouding op La Bri oorgeneem en haar huis in die stad verkoop. Die agtergrond is geskets vir 'n idilliese bestaan. Of dalk is dit juis andersom. En wat is broer Pierre se planne?


  • | Author: Francois Stemmet
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: May 30, 2024
  • | Number of Pages: 260 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798326804471
Author:
Francois Stemmet
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
May 30, 2024
Number of pages:
260 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798326804471