Van Kwa Sizabantoe tot Klawer: Ons lewensreis
Independently published
ISBN13:
9798386070700
$13.78
Die pad wat ek en Estelle gestap het vanuit die koel groen heuwels van Natal tot by die oewers van die Doringrivier in Klawer se distrik. Vanuit die siek sekte van Kwa Sizabantoe tot die vryheid om die Heer in alle eenvoud en eerlikheid te dien. Maar ook die pad van hartseer en val, van seerkry en genesing. Die pad van genade.
- | Author: Koos Greeff
- | Publisher: Independently Published
- | Publication Date: Apr 27, 2023
- | Number of Pages: 72 pages
- | Binding: Paperback or Softback
- | ISBN-13: 9798386070700
- Author:
- Koos Greeff
- Publisher:
- Independently Published
- Publication Date:
- Apr 27, 2023
- Number of pages:
- 72 pages
- Binding:
- Paperback or Softback
- ISBN-13:
- 9798386070700