Uit die binnekamers van ons hart is stories wat baie van ons verborge wil hou. Dis die dinge wat met ons gebeur waaroor ons soms liewers nie wil praat nie, om die rede dat ander ons so maklik veroordeel en so swaar ons foute en oortredinge vergewe. Dis hartsverhale wat ons liewers verborge wil hou in ons binnekamers.
- | Author: Nicolette Fouldien
- | Publisher: Independently Published
- | Publication Date: May 28, 2023
- | Number of Pages: 194 pages
- | Binding: Paperback or Softback
- | ISBN-13: 9798396348479
- Author:
- Nicolette Fouldien
- Publisher:
- Independently Published
- Publication Date:
- May 28, 2023
- Number of pages:
- 194 pages
- Binding:
- Paperback or Softback
- ISBN-13:
- 9798396348479