Die Avonture van Cathrine Kleynhans

Independently published
SKU:
9798683819552
|
ISBN13:
9798683819552
$8.08
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
ʼn Dag in maatskaplike werker se lewe. ʼn Mens gaan in so beroep om kinders te help. Om kinders se lewe maklik te maak. Maar wat as jou hande afgekap word. Wat doen jy as ouers nie enige kommer het oor hul drie jarige prinses nie? Cathrine Kleynhans smag al jare om ʼn kind van haar eie te hê. Hartseer omstandighede maak dit vir haar moontlik om ʼn pragtige dogtertjie aan te neem. Maar die biologiese ouers pers haar af. Wat staan sy te doen? Gee sy in na hul onmoontlike versoeke of gee sy die dogter vir wie sy so lief geraak het op?


  • | Author: Monica Groenewald
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: Sep 08, 2020
  • | Number of Pages: 26 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798683819552
Author:
Monica Groenewald
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
Sep 08, 2020
Number of pages:
26 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798683819552