As Klawers Praat

Independently published
SKU:
9798817858419
|
ISBN13:
9798817858419
$17.22
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Andreea Bartonelli word in die vroeg 1900's in Floraans gebore met 'n besondere musiektalent, wat deur haar vader, Bruno, self 'n komponis en musiekonderwyser van vroeg af ontgin word. Sy is wel nie 'n kind wat wil begin praat nie en haar moeder, Carmen, se verwerping en kwetsende woorde mag dalk 'n groot bydrae daartoe hê.Wanneer sy ses is, verlaat haar moeder hulle sonder om haar eers te groet. Haar vader en goewernante, Emma, word haar alles. Om haar aandag van die traumatiese gebeurtenis af te lei, reël Bruno haar eerste optrede nêrens anders nie as in die La Scala, Milaan, Italië. Die musiekwêreld het dadelik agtergekom dat sy die 'wunderkind' van klassieke musiek van haar tyd is. Haar vader het haar egter so beskerm en weggehou van die buitelewe, dat al ander kontak wat sy met die buitewêreld gehad het, was tydens haar optredes en met sy musiekstudente. Sy raak verlief op een van sy studente, Roberto Alberti, wat baie ouer as sy is en haar al van die begin af bewonder. Na baie teenkanting en hofsake trou hul tog.Dit is egter net die begin van die skone, talentvolle Andreea se lewe wat vol suksesse, maar ook verlies en hartseer gaan wees.


  • | Author: Marsofine Krynauw
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: May 04, 2022
  • | Number of Pages: 230 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798817858419
Author:
Marsofine Krynauw
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
May 04, 2022
Number of pages:
230 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798817858419