Die Bosoorlog het plaasgevind tussen 1966 en 1989. Met uitsondering van die wat daaraan deelgeneem het, is dit n betreklike onbekende konflik. Ongeveer 600 000 Suid Afrikaanse soldate het aan die konflik deelgeneem. Die deelname getalle aan die opponerende kant was veel meer."
- | Author: Dawid Lotter
- | Publisher: Dawid Lotter
- | Publication Date: Dec 07, 2015
- | Number of Pages: 264 pages
- | Language: Afrikaans
- | Binding: Paperback
- | ISBN-10: 0620692596
- | ISBN-13: 9780620692595