Sale Now on! Extra 5% off Sitewide

Jaar van Skandes (Afrikaans Edition)

Independently published
SKU:
9781698457185
|
ISBN13:
9781698457185
$33.89
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
AnnMaree beeld in die boek uit van hoe 'n jong meisie se soeke na 'n lewe waarvan sy geen kennis dra, en waar sy veroordeel gaan word deur die kerk, gemeenskap en haar ouers.Is gay wees 'n gier? Bid 'n mens dit weg, of word 'n mens so gebore? Dit is van die vrae waarmee Petra worstel.Boonop sukkel sy om haar boetie se dood, en haar liefling-oupa, Gert, se deurmekaar Alzheimer's gedagtes te verwerk.Sy berispe haarself gedurig en hou haar 'skeefheid' goed intoom, maar ook net tot Simoney Verwey op Geduld kom intrek. Petra begin verbete spartel om tot elke prys die gevoelens wat sy vir Simoney het, weg te steek.Op 'n klein dorpie soos Barrydale word 'moffies' nie goed ontvang deur die kerk, die gemeenskap, haar skool en veral deur die dorp se afgod dominee nie.Dit lyk vir Petra asof sy al di? water in 'n mandjie kon dra, toe kom Simoney met haar groot blou o? en vertel vir Petra: "Ek is lief vir jou."Uitstekende boek om te lees en saam met Petra deur al die emosies te gaan.


  • | Author: AnnMaree Barry
  • | Publisher: Independently published
  • | Publication Date: October 10, 2019
  • | Number of Pages: 289 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1698457189
  • | ISBN-13: 9781698457185
Author:
AnnMaree Barry
Publisher:
Independently published
Publication Date:
October 10, 2019
Number of pages:
289 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1698457189
ISBN-13:
9781698457185