Sale Now on! Extra 5% off Sitewide

Moord En Ander Speletjies (Afrikaans Edition)

Digital on Demand
SKU:
9780639712307
|
ISBN13:
9780639712307
$19.86
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Daar skort iets met Cronje se kollega en vriend Richard Roux, hy tree geruime tyd al geheimsinnig op. Op aandrang van hul bevelvoerder, moet hulle die gesiene Regter Taljaard se verjaardagviering bywoon. Die Regter word vermoor en Cronje ontdek dat hy die heeltyd 'n buitestaander in 'n kat en muis speletjie is. Omdat Roux die hoofverdagte is, moet Cronje noodgedwonge terugstaan, terwyl Jan Visagie, 'n onbeholpe speurder, die ondersoek in 'n verkeerde rigting dwing. Nuwe bewyse kom aan die lig, en Cronje besluit om sake in eie hande te neem. Hierdie besluit verander die koers van sy loopbaan en sy vriendskap met Roux. Met soveel op die spel moet die enigmatiese speurder Cronje nie net fyntrap nie, maar ook sy persoonlike gevoelens eenkant skuif, anders kan die skuldige wegkom met moord...


  • | Author: Corlie Putter
  • | Publisher: Digital on Demand
  • | Publication Date: Jun 21, 2022
  • | Number of Pages: 186 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback/Fiction
  • | ISBN-10: 0639712304
  • | ISBN-13: 9780639712307
Author:
Corlie Putter
Publisher:
Digital on Demand
Publication Date:
Jun 21, 2022
Number of pages:
186 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback/Fiction
ISBN-10:
0639712304
ISBN-13:
9780639712307