Sale Now on! Extra 5% off Sitewide

Die Reiniger (Afrikaans Edition)

Independently published
SKU:
9781697945973
|
ISBN13:
9781697945973
$20.95
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroeë oggendure wakker gebel en ontbied na 'n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan dié van 'n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog 'n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van 'n reeksmoordenaar wat homself "Die Reiniger" noem. 'n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van 'n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorlê?


  • | Author: Henk Wester
  • | Publisher: Independently published
  • | Publication Date: Oct 06, 2019
  • | Number of Pages: 295 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 169794597X
  • | ISBN-13: 9781697945973
Author:
Henk Wester
Publisher:
Independently published
Publication Date:
Oct 06, 2019
Number of pages:
295 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
169794597X
ISBN-13:
9781697945973