Lig Wankelend : Die Wese Van Die Liefde En Lewe Vvan Utte Reuter- 'N Roman

SKU:
9781928314172
|
ISBN13:
9781928314172
$21.83
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Op 24 November 1949 kom Utte Reuter alleen in Kaapstad-hawe aan; saam met haar dra sy twee pakkies briewe en ?n digbundel van Rilke. Sy is hier om te trou met Christiaan Hofmeyr, die broer van haar penvriendin, wat ?n uitkoms bied van die verskrikking en nadraai van die Tweede Wˆreldoorlog. Maar gou verlang Utte huis toe, na ?n wˆreld wat vir altyd vir haar vernietig is. In Suid-Afrika voel sy ontuis, in Europa is sy onthuis. Utte se verhaal word vertel vanuit haar laaste tuiste: die kliniese wit kamer in die tehuis waar sy opgeneem is vir Alzheimers. Hier, in ?n gestroopte ruimte, verlaat van al die mense om haar, sonder haar geliefde Rilke-boeke en briewe, dink Utte terug aan die liefde en die aard van haar lewe. Aan die swaels en walvisse en Tierkop, die lindeboom in die agtertuin van haar Leipzig-huis, die kombuis met die porselein-opwasbak, die plakpapier teen mure waar sy saans gelˆ en tel het tot sy aan die slaap raak. Sy dink aan Christiaan en haar seuns. En aan F‚lix wat altyd maar agter ?n venster vir haar staan en wag...ÿ


  • | Author: Gerard Scholtz
  • | Publisher: Rapid Access Publishers
  • | Publication Date: Jun 01, 2016
  • | Number of Pages: 222 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1928314171
  • | ISBN-13: 9781928314172
Author:
Gerard Scholtz
Publisher:
Rapid Access Publishers
Publication Date:
Jun 01, 2016
Number of pages:
222 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1928314171
ISBN-13:
9781928314172