Hartspalmpies by Waterstroompies Deel 2
Malherbe Uitgewers
ISBN13:
9781928513230
$11.47
Wanneer jy vir Johanita vra hoekom sy skryf, raak sy soos 'n skugter dassie wat weghol vir sy lewe en antwoord dan: 'Seker maar omdat ek net ek is." In hierdie opvolg bundel bring sy 'n bundel gedigte vir kleintjies, jongmense en self vir die grootmense. En in haar gedig Gekleurde Mandjie, vergelyk sy die lewe met 'n gekleurde mandjie: Die aardse spieël bring voorwaar 'n mooie prentjie mee...Dis 'n pragtige mandjie, gekleurd, gevleg en met presisie geweefDit is wat die beeld vertel van skoonheid, en hoe jy leef...Tog daar agter is daar meer wat skuilWeggebêre in die dieptes van die hart en wie kan die waarde peil?Want waarteen word die inhoud gemeet?Soos die mandjie netjies gevleg met beskermende pik as kleed, -só vertoon die uiterlike, - skoon en altydwaardig Trots!
- | Author: Johanita Viljoen
- | Publisher: Malherbe Uitgewers
- | Publication Date: Mar 11, 2025
- | Number of Pages: 00094 pages
- | Binding: Paperback or Softback
- | ISBN-10: 1928513239
- | ISBN-13: 9781928513230
- Author:
- Johanita Viljoen
- Publisher:
- Malherbe Uitgewers
- Publication Date:
- Mar 11, 2025
- Number of pages:
- 00094 pages
- Binding:
- Paperback or Softback
- ISBN-10:
- 1928513239
- ISBN-13:
- 9781928513230