Hoe GOD Jou Huwelik Kan en Sal Herstel: 'n Boek vir Vroue Van Iemand wat Daardeur Was! (Afrikaans Edition)

NarrowRoad Publishing House
SKU:
9781931800440
|
ISBN13:
9781931800440
$20.95
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Dit is nie per toeval dat jy hierdie boek in jou hande hou nie, dit is deur Goddellike Voorsiening. God het jou roep om hulp gehoor, net soos Hy myne gehoor het en Hy het gekom om jou te red. Die bladsye wat volg sal vir jou 'n gids wees, net soos Hy vir my gelei het toe ander gese^ het dat my situasie hopeloos was. VWat Hy van my gevra het was nie maklik nie, en dit sal ook nie vir jou maklik wees nie. Maar as jy 'n wonderwerk in jou lewe wil he^, kan dit gebeur. As jy 'n getuienis wil wees aan ander van God se betroubaarheid, sal dit gebeur. As jy werklik wil he^ dat God 'n huwelik sal herstel wat hopeloos is, dan moet jy aanhou lees. God kan en sal jou huwelik herstel, net soos Hy myne herstel het. erDie Bybel se^ dat "die HERE-sy oe¨ deurloop die hele aarde om diegene kragtig te steun wie se hart onverdeeld op Hom gerig is." (2 Kron. 16:9). Hy het jou gesoek om jou te help. Is jy gereed?


  • | Author: Erin Thiele
  • | Publisher: NarrowRoad Publishing House
  • | Publication Date: May 28, 2019
  • | Number of Pages: 194 pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 1931800448
  • | ISBN-13: 9781931800440
Author:
Erin Thiele
Publisher:
NarrowRoad Publishing House
Publication Date:
May 28, 2019
Number of pages:
194 pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
1931800448
ISBN-13:
9781931800440