Lekker slaap, wolfie - Dors bien, petit loup (Afrikaans - Frans) : Tweetalige kinderboek, met aanlyn oudio en video

Sefa Verlag
SKU:
9783739931623
|
ISBN13:
9783739931623
$15.44
(No reviews yet)
Condition:
New
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Meevoerende slaaptydstorie vir kinders vanaf twee. Tweetalige uitgawe (Afrikaans en Frans), met aanlyn oudioboeke en videos in Afrikaans en Frans Tim kan nie aan die slaap raak nie. Sy klein wolfie is weg! Miskien het hy hom buite vergeet? Stoksielalleen gaan hy uit in die nag ? en vind onverwags geselskap ... ? Luister na die storie - gelees deur moedertaalsprekers. In die boek sal jy 'n skakel vind wat jou gratis toegang tot aanlyn oudio en video in albei tale gee. ? Met drukbare kleurbladsye! 'n Aflaaiskakel in die boek gee jou gratis toegang tot die prente uit die storie om in te kleur. Livre bilingue pour enfants à partir de 2 ans (afrikaans - français), avec livre audio et vidéo en ligne Tim ne peut pas s'endormir. Son petit loup n'est plus là! Est-ce qu'il l'a oublié dehors? Tout seul, il part dans la nuit - et rencontre des compagnons inattendus ... ? Écoutez l'histoire racontée par des lecteurs dans leur langue maternelle ! Dans le livre, vous trouverez un lien qui vous donnera gratuitement accès à des livres audio et à des vidéos dans les deux langues. ? Avec modèles de coloriage à imprimer ! Via un lien dans le livre, les illustrations de l'histoire peuvent être téléchargées pour être imprimées et coloriées.


  • | Author: Ulrich Renz
  • | Publisher: Sefa Verlag
  • | Publication Date: Feb 08, 2024
  • | Number of Pages: NA pages
  • | Language: Afrikaans
  • | Binding: Paperback
  • | ISBN-10: 3739931620
  • | ISBN-13: 9783739931623
Author:
Ulrich Renz
Publisher:
Sefa Verlag
Publication Date:
Feb 08, 2024
Number of pages:
NA pages
Language:
Afrikaans
Binding:
Paperback
ISBN-10:
3739931612
ISBN-13:
9783739931616