Jannie het 'n aap gesteel: 'n Rymboek vir jong lesers
Independently published
ISBN13:
9798307718735
$15.78
Jannie het 'n aap gesteelwant hy wou baie graag net speelhy wou nie werk of vroeg opstaanhy wou nie leer of skool toe gaanmaar voor slim Jannie hom kon krywas sy aap nog slimmer selfs as hy! Jannie het 'n aap gesteel is 'n lekkerlees rymboek vir jong lesers in die grondslagfase. Die boek het groot letters en eenvoudige rym wat maklik is om te verstaan en onthou. Met mooi volkleur prente wat die visuele brein aanmoedig op elke bladsy. Die boek is geskik vir luisteraars vanaf drie jaar en lesers vanaf sewe jaar en ouer.
- | Author: Christina Van Deventer
- | Publisher: Independently Published
- | Publication Date: Jan 22, 2025
- | Number of Pages: 00034 pages
- | Binding: Paperback or Softback
- | ISBN-10: NA
- | ISBN-13: 9798307718735
- Author:
- Christina Van Deventer
- Publisher:
- Independently Published
- Publication Date:
- Jan 22, 2025
- Number of pages:
- 00034 pages
- Binding:
- Paperback or Softback
- ISBN-10:
- NA
- ISBN-13:
- 9798307718735