Brood en Wyn: God Se Gesondheidsorgplan Vir Jou

Independently published
SKU:
9798323049226
|
ISBN13:
9798323049226
$12.05
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
Hierdie boek is geskrywe om aan jou 'n kragtige alternatief te bied vir 'n lang, gesonde lewe Benjamin Franklin het 'n beroemde stelling gemaak dat in hierdie lewe, sekerheid beperk is tot die onvermydelikheid van dood en belasting. Die werklikheid van hierdie stelling word beaam deur die onbetwisbare realiteit dat elkeen van ons uiteindelik die konfrontasie met ons sterflikheid sal ervaar. Ons reis deur hierdie lewe word ook verstrengel deur 'n stryd met siekte en lyding, wat wissel van ligte ongerief tot diepgaande uitdagings. Meeste mense word gekonfronteer met sekere keuses as dit kom by siekte: diegene wat toegang het tot genoegsame gesondheidsorg, kan van daardie voordele gebruik maak, terwyl ander, sonder dieselfde voorregte, genoodsaak is om te hoop dat hul toestand nie sal vererger nie. Hierdie boek bied 'n baken aan, asook 'n voortrefliker alternatief vir beide groepe. As jy noukeurig toepas wat in hierdie boek geleer word, kan jy die volgende resultate verwag: 'n Beduidende vermindering van siektes by jou en jou gesin.Dit sal lei tot 'n afname in mediese kostes.As jy of jou gesin wel siek raak, behoort die simptome binne 24-48 uur te verdwyn.In hierdie omvattende gids sal jy leer: Wat die wortel van alle siektes en krankhede is, Hoe om effektief met siektes en krankhede te deel, Waarom Christene siek word, en sterwe.Die boek sluit in: 'n Gids om hoogs-effektiewe gewoontes prakties toe te pas in jou lewe, wat verbysterende resultate vir jou gesondheid sal meebring.'n Skakel na aanvullende gratis materiaal, asook opnames waarna jy kan luisterBegin die beste lewe moontlik te beleef, en kry jou kopie deur op die KOOP NOU knoppie te klik.


  • | Author: Seth Winkler
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: Apr 23, 2024
  • | Number of Pages: 102 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798323049226
Author:
Seth Winkler
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
Apr 23, 2024
Number of pages:
102 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798323049226