Wat is jou Storie

Independently published
SKU:
9798825332529
|
ISBN13:
9798825332529
$13.77
(No reviews yet)
Usually Ships in 24hrs
Current Stock:
Estimated Delivery by: | Fastest delivery by:
Adding to cart… The item has been added
Buy ebook
PRET MET DIE HAANHaan kraai koning op die werf en almal dans na sy pype. Elk van die drie hane het sy henne en kuikens. Die ander twee hane vlug vinnig na hulle deel van die erf voordat die wit haan bakleierig raak. Iemand sien dit en besluit om so bietjie pret te hê. Wat is die storie van die hemp wat op die gras lê en waarvoor het Haan so geskrik? DOLLIE LEER HAAR LESWat bedoel Ouma as sy sê "die kinders moet hulle vlerkies aansit voor hulle gaan swem"? Wat is die storie met Dollie se dom idees? Wanneer gaan sy leer om na Haan te luister en gaan sy haar les leer voordat sy baie seer kry? DIE GEHEIM VAN DIE ALARMCinda skrik wakker toe sy op die grond val. "Goeie hemel, wat maak tog so oorverdowende lawaai?" Al die hoenders skarrel rond - jy sien net vere rond vlieg.Dit is die tweede oggend wat die alarm almal met 'n skok wakker skree. Wat is tog die storie - wat is die probleem? Ron en Rudie moet gaan ondersoek instel. Is hulle braaf genoeg vir wat hulle uitvind?


  • | Author: Petro Pieterse
  • | Publisher: Independently Published
  • | Publication Date: May 12, 2022
  • | Number of Pages: 74 pages
  • | Binding: Paperback or Softback
  • | ISBN-13: 9798825332529
Author:
Petro Pieterse
Publisher:
Independently Published
Publication Date:
May 12, 2022
Number of pages:
74 pages
Binding:
Paperback or Softback
ISBN-13:
9798825332529