Die Groentetuin: 'n Rymboek vir jong kinders
Independently published
ISBN13:
9798398690033
$14.63
Dis koel hier in die groenteboordwaar die klam grond ons omvou.Kom lees saam oor ons, woord vir woord, hoe ons ryp word net vir jou!Die Groentetuin is 'n jong kind se eerste kennismaking met groente en waar hulle vandaan kom. Kom ontmoet elke groente in sy eie hoekie van die groentetuin en word geïnspireer om van al die kleure te eet, want die groente in "Die Groentetuin" wil net kleurvol, geurig en gesond wees vir wanneer hulle gepluk word. Propvol kleurvolle illustrasies van geurige groentes, "Die Groentetuin" kan enige kind opgewonde maak oor groente!Hierdie boek is Ansie- en Christina van Deventer, 'n ma-en-dogter-span, se eerste gesamentlike uitgawe.
- | Author: Christina Van Deventer
- | Publisher: Independently Published
- | Publication Date: Jun 17, 2023
- | Number of Pages: 42 pages
- | Binding: Paperback or Softback
- | ISBN-13: 9798398690033
- Author:
- Christina Van Deventer
- Publisher:
- Independently Published
- Publication Date:
- Jun 17, 2023
- Number of pages:
- 42 pages
- Binding:
- Paperback or Softback
- ISBN-13:
- 9798398690033